Jessica,
I have not visited your site for months, but WOW! You have certainly developed this into an AWESOME resource which I hope (and assume) the rest of the EVO_Drama_2012 team will agree should be highlighted during our EVO this year and future --
Very impressive.
Thank you for these efforts,
Holly
Reply
Riette
7/24/2012 12:55:16 am
Fasiliteerder skep‘n scenario: “Vandag gaan ons lekker see toe. Ons eet lekker roomys en le op die strand en bak in die son. Die hele klas besluit om te gaan swem. Almal is daar diep in die branders- besig om lekker te swem in Durban se warm water. Kom klas, wys vir juffrou hoe swem julle(Leerders wys hoe swem hulle) Julle twee ouens is die strand se lifesavers wat vandag aan diens is. Doer ver, (Kyk doer ver)waar jou klas maats swem sien julle sulke groot swart vine. Wat sal julle doen?”
Leerders improviser en fasiliteerders sê: Ag nee!!! Daar is almal op hol. Dis toe al die tyd mense wat nie hul Rommel weg gegooi het nie!! Gelukkig net twee swartsakke wat rond dryf.